Short-term insurance manager: lead client growth

OVK - Group/Groep · remote, gauteng, South-Africa

Location
remote
Job Type
Full-time
Posted
June 08, 2026

Job Description

Lees meer oor Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering Manager Short term insurance / Bestuurder Korttermyn Versekering Sluitingsdatum : Dinsdag, 02 Junie 2026

Kern doel van die pos: Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk. Bystand...

Bestuur kliëntediens, retensie en werwing van nuwe besigheid binne die FAIS raamwerk.

Bystand aan versekeringskantore as Versekeringspesialis. Com graad of gelykwaardige kwalifikasie; Geldige rybewys. Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels; Moet onder druk kan funksioneer; Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer; OVK Korporatiewe Video 2025 Die OVK Groep het werksaamhede in verskeie landbougebiede en lewer wye reeks produkte en dienste aan sy kliënte. Die Korporatiewe video gee ‘n kort oorsig oor... Nuutste Dokumente Alle nodige statutere dokumente en amptelike verslae van die OVK-Groep kan hier...

Ready to Apply?

Submit your application for Short-term insurance manager: lead client growth at OVK - Group/Groep

Apply Now