Job Description
Sol-Tech is ʼn private, Christelike en Afrikaanse beroepsopleidingkollege gebaseer in Monumentpark, Pretoria,en verbreed en brei horisonne binne die Elektriese afdeling uit met verskeie ambagte soos Elektries, Meulmaker en Megatronika. Deur ons verbintenis tot uitnemendheid en die nuutste tegnologie, is ons gereed om industriestandaarde te herdefinieer en ons arbeidsmag te bemagtig soos nooit tevore nie. Sluit by ons aan as ‘n Lektor en wees deel van hierdie opwindende reis na ‘n blinker toekoms.
Die doel van hierdie pos is om die beplanning, voorbereiding en aflewering van kurrikulumbelynde onderrig- en opleidingssessies, assessering en studenteadministrasie, deur die implementering van leerprogramme, waar te neem ten einde voorgeskrewe leeruitkomste te bereik. Die posbekleër is verantwoordelik vir die gehalte van onderrig en opleiding in sy of haar aangestelde area van verantwoordelikheid. Insette tot program- en assesseringsontwik...
Ready to Apply?
Submit your application for Sol-Tech | Lektor: Elektries at Solidariteit Beweging
Apply Now